Skip to main content

GGSA HEADER AFR

Noord-Transvaaltak - Aanbiedings 2020

Een van die voordele van GGSA-lidmaatskap is die geleentheid om 'n maandelikse praatjie deur 'n kundige spreker te kan bywoon. Die Noord-Transvaaltak is bekend vir die gehalte, professionaliteit en relevansie van aanbiedings oor 'n magdom genealogie-verwante onderwerpe. Navigeer na die video, teks en skyfiesstel van die aanbieding. Die onderwerp reflekteer die taalkeuse van die aanbieding. Vir die opsomming van elke praatjie, lees hieronder.
  Kliek ✔ vir aflaai
DATUM
SPREKER
ONDERWERP
VIDEO
TEKS
SKYFIES
CV
2020-10-17 Yolanda Chong Digitale Drome & Familiebome - my verlede tot op hede ✔ ✘ ✔ ✔
2020-09-12 Alta Jamison The four Jamison brothers in World War 2 ✘ ✘ ✔ ✔
2020-08-15 Dr Elmien Wood Uit die voorraadskuur van die geskiedenis: epidemies ✔ ✘ ✘ ✔
2020-07-18
Matt Bode
Sources and searches on FamilySearch
✘ ✘ ✔
2020-06-20
Matthew Marwick
Redharvest: A salute to South Africa's 'munition factories' of WWI
✔  ✘ ✔  ✔
2020-05-16
Dr Wilhelm Bernhardt 
✔ ✘ ✔  ✔ 
2020-04-14
Prof André Buys
Ons voorouers in Mauritius
✔ ✔  ✘ ✔ 
2020-03-14
Prof Grietjie Verhoef
Carnegie, Armoede en Triomf
✔  ✘ ✔  ✔ 
2020-02-08  
Charlie Els
Die Verstotelinge
✔ 
✔ 
✘
AANBIEDINGS VIR OPKOMENDE JARE
2023  Gauteng-Noordtak - Aanbiedings
2022  Noord-Transvaaltak - Aanbiedings 
2021  
  • Hits: 1146