Virnavrae en kommentaar, kontak ons op een van die volgende wyses:
Stuur ‘n elektroniese boodskap na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Bel ons voorsitter: Wilhelm Bernhardt @ 082-772-6104.
Stuur 'n nota na Posbus 75292, Lynnwoodrif, 0040.
Hoe sluit ek aan?
Jaarlikse fooie vir 2020 beloop R450 wat die volgende insluit:
GGSA Nasionale Lidmaatskap,
Lid van Noord-Transvaal-tak
Elektroniese eksemplare van Famila, die Kwartaallikse Joernaal van GGSA
Tien elektroniese eksemplare van Noord-Transvaaltak se Nuusbrief
Laai Aansoekvorm af. Al die inligting was u benodig, is op hierdie vorm. Dit bevat ook addisionele inskywingsgeleenthede vir ander takke of hul publikasies