Noord-Transvaaltak - Aanbiedings 2022

Een van die voordele van GGSA-lidmaatskap is die geleentheid om 'n maandelikse praatjie deur 'n kundige spreker te kan bywoon. Die Noord-Transvaaltak is bekend vir die gehalte, professionaliteit en relevansie van aanbiedings oor 'n magdom genealogie-verwante onderwerpe. Navigeer na die video, teks en skyfiesstel van die aanbieding. Die onderwerp reflekteer die taalkeuse van die aanbieding. Vir die opsomming van elke praatjie, lees hieronder. 

  Kliek ✔ vir aflaai
  DATUM       
 SPREKER  ONDERWERP VIDEO
TEKS SKYFIES  CV 
 2022-10-08  Albert Blake
 Die Ossewabrandwag
 2022-09-10  
 Johan Wolfaardt  Vrymesselaars in die Anglo Boere Oorlog
 2022-08-13  Erik Holm  Ons ikoniese ossewaens
 2022-07-09  
 Johan Fourie  Die geskiedenis van Nederlandse naamgewing 
 2022-06-11  Mini-werkswinkel  Doodloopstrate - die uitdagings en oplossings
   Wilhelm Bernhardt  Mikrotydlyne en rekonstruksies vir die oplossing van doodloopstrate
   Annemarie Dreyer  Breaking down your genealogy brick wall by using DNA results  
 2022-05-14  Nicol Stassen  Van Humpata tot Upingtonia  Nicol Stassen
 2022-04-09  Maya Roon 
 In die hart van die Pilanesberg
 2022-03-12  Majoor Gustav Bentz en Annelies Schoeman  Die Militêre Argief
 2022-02-12  Dr Tian Schutte en Peet Coetzee
 Treinvernielers
AANBIEDINGS VAN VORIGE JARE
 2023  Gauteng-Noordtak - Aanbiedings
 2022  Noord-Transvaaltak - Aanbiedings
 2021  Noord-Transvaaltak - Aanbiedings
 2020  Noord-Transvaaltak - Aanbiedings