Gauteng-Noordtak - Maandelikse Aanbiedings 2023

Een van die voordele van GGSA-lidmaatskap is die geleentheid om 'n maandelikse praatjie deur 'n kundige spreker te kan bywoon. Die Gauteng-Noordtak is bekend vir die gehalte, professionaliteit en relevansie van aanbiedings oor 'n magdom genealogie-verwante onderwerpe. Navigeer na die video, teks en skyfiesstel van die aanbieding. Die onderwerp reflekteer die taalkeuse van die aanbieding. Vir die opsomming van elke praatjie, lees hieronder. 

  Kliek ✔ vir aflaai
  DATUM       
 SPREKER  ONDERWERP VIDEO
TEKS SKYFIES  CV 
  2023-11-11    Allegaartjie
   Manie Mountany  Skenking van die Engelbrecht Familie-Bybel van Bloukrans en praatjie daaroor     
   Ludwig Döhne  Die Melaatse Venter Familie
   Louis Bester  Aanslag teen Afrikaners se kultuurgoed
   Deon le Roux  Onthoupaadjie van C.W. le Roux en hoe om nie ‘n doodstyding oor te dra nie
 2023-10-14  Stan Close  My Search For Ancestors in Balarus
 2023-09-09  Pierre Dietrichsen  Viking Geskiedenis. 'n Soektog na Deense voorouers in Europa
 2023-08-12  Andries Buys  Kretoa beland op Tweebosch en sy wonder wat het van haar weiveld geword
 2023-07-08  Dr Pieter Kruger  Kergeskiedenis: Van Jerusalem tot Pretoria
 2023-06-10  Louis Bester  Bloedrivier: Wonderwerk of Mite?
 2023-05-13  André Buys  Resistance, Tragedies,Refugees and Love
 2023-04- 15  Adrian de Villiers  Generational conservation: using our buildings and objects through time 
 2023-03-11  Sam Basch Vier vlieëniers van Suid-Afrika – hul besondere aandeel in die Tweede Wêreldoorlog 

 2023-02-11  Alta du Buson Roux  Help! Ek is Anders!
AANBIEDINGS VAN VORIGE JARE
 2023  Noord-Transvaaltak / Gauteng-Noordtak - Aanbiedings
 2022  Noord-Transvaaltak - Aanbiedings
 2021  Noord-Transvaaltak - Aanbiedings
 2020  Noord-Transvaaltak - Aanbiedings