Gauteng-Noordtak - Maandelikse Aanbiedings 2024
Een van die voordele van GGSA-lidmaatskap is die geleentheid om 'n maandelikse praatjie deur 'n kundige spreker te kan bywoon. Die Gauteng-Noordtak is bekend vir die gehalte, professionaliteit en relevansie van aanbiedings oor 'n magdom genealogie-verwante onderwerpe. Navigeer na die video, teks en skyfiesstel van die aanbieding. Die onderwerp reflekteer die taalkeuse van die aanbieding. Vir die opsomming van elke praatjie, lees hieronder.
Kliek ✔ vir aflaai | |||||||
DATUM |
SPREKER | ONDERWERP | TAAL | VIDEO |
TEKS | SKYFIES | CV |
2024-11-09 | Allegaartjie |
|
✔ | ||||
Annemarie Dreyer | Om die wêreld in ses maande—Die soektog na Brenda se ouers | AFR | ✘ | ✔ | |||
Wilhelm Bernhardt | Die soektog na my stamvader se Duitse wortels: wanneer is ‘genoeg’ genoeg | AFR | ✘ | ✔ | |||
Pieter Aucamp | Slaggate in die pad van Genealogie | AFR | ✘ | ✔ | |||
2024-10-12 | Wilhelm Bernhardt | Boekbespreking: Vyand van die Staat | AFR | ✔ | ✘ | ✔ |
✔ |
2024-09-14 | Maggi Loubser | Tangible Heritage Conservation | ENG | ✔ | ✘ | ✘ | ✔ |
2024-08-10 | Neels Coertse | Life changing experience in the Vatican Library | ENG | ✔ | ✘ | ✘ | ✔ |
2024-07-13 | Francois Tredoux | The Battle of Vegkop | ENG | ✔ |
✘ | ✘ | ✔ |
2024-06-08 | Sakkie du Plooy | 'n Kinderheld in die ABO | AFR | ✔ |
✘ | ✔ | ✔ |
2024-05-11 | Keith Meintjes | Forty years of South African Genealogy — Reflections on the Past and the Future | ENG | ✔ |
✘ | ✔ | ✔ |
2024-04-15 | Aletta Penning | Handgemaakte kant van Toeka tot Nou — Demonstrasie van 3 kantsoorte | AFR | ✔ | ✘ | ✔ | ✔ |
2024-03-09 | Program Spesifieke Opleiding en Algemene Lesings | ✘ | ✘ | ✘ | ✘ | ||
2024-02-10 | André Buys | Die Diep Afkoms van ‘n Afrikaner My voorouers van die hede tot die oorsprong van die mensdom |
AFR | ✔ | ✘ | ✔ | ✔ |
AANBIEDINGS VAN VORIGE JARE | |||||||
2024 | Gauteng-Noordtak - Aanbiedings | ||||||
2023 | Noord-Transvaaltak / Gauteng-Noordtak - Aanbiedings | ||||||
2022 | Noord-Transvaaltak - Aanbiedings | ||||||
2021 | Noord-Transvaaltak - Aanbiedings |
||||||
2020 | Noord-Transvaaltak - Aanbiedings |