Skip to main content

GGSA HEADER AFR

Gauteng-Noordtak - 2023 Program

Tak byeenkomste sal volgens ons jaarprogram plaasvind by die NG Gemeente Lynnwoodrif.  Dit sal terselfdertyd via Zoom beskikbaar wees vir lede wat virtueel wil inskakel. Verdere inligting oor die praatjies en opnames is beskikbaar onder Aanbiedings.
MAAND
 BESKRYWING
 SPREKER
 DATUM
JAN  Geen byeenkoms
 Gee kennis van Tak AJV en versprei nominasievorms
FEB  Maandelikse Tak Byeenkoms en Algemene Jaarvergadering
 Algemene Jaarvergadering  2023-02-11
 Help! Ek is anders!  Alta du Buson Roux
 2023-02-11
MAR  Maandelikse Tak Byeenkoms
Vier vlieëniers van Suid-Afrika – hul besondere aandeel in die Tweede Wêreldoorlog  Sam Basch
 2023-03-11
APR  Maandelikse Tak Byeenkoms
 
 Generational conservation: using our buildings and objects through time  Andrian De Villiers
 2023-04-15
MEI  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Resistance, Tragedies, Refugees and Love  Andre Buys
 2023-05-13
JUN  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Bloedrivier: Wonderwerk of Mite  Loluis Bester
2023-06-10
JUL  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Kerkgeskiedenis: Van Jerusalem tot Pretoria  Dr Pieter Kruger
2023-07-08
AUG  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Kretoa beland op Tweebosch en sy wonder wat het van haar weiveld geword  Andries Buys
2023-08-12
SEP  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Viking Geskiedenis. 'n Soektog na Deense voorouers in Europa  Pierre Dietrichsen 2023-09-09
OKT  Maandelikse Tak Byeenkoms
 My Search For Ancestors in Balarus  Stan Close 2023-10-14
NOV  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Allegaartjie
 Oudtydse geheimenisse met moderne tegnologie onthul
 Die soektog na my stamvader se Duitse wortels: wanneer is ‘genoeg’ genoeg.
 Slaggate in die pad van Genealogie
 Annemarie Dreyer 
 Wilhelm Bernhardt
 Pieter Aucamp
 2023-11-11
DES  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Geen byeenkoms
PROGRAMME VAN VORIGE JARE
2024 Gauteng-Noordtak - Program
2023 Noord-Transvaaltak / Gauteng Noordtak - Program
2022 Noord-Transvaaltak - Program
2021 Noord-Transvaaltak - Program
2020 Noord-Transvaaltak - Program