Noord-Transvaaltak - Program 2021

Ons jaarprogram vir 2021 is, weens die Covid-19 situasie, geskeduleer as virtuele vergaderings via Zoom. Verdere inligting oor die praatjies en opnames is beskikbaar onder Aanbiedings
VIRTUELE VERGADERINGS
 2021-02-13   Algemene Jaarvergadering
 2021-02-13 
 Spreker  
 Carol Delaney   My 1820 British Settler family
 2021-03-13  Spreker  Aubrey Springfeldt   Ons slawe-voorouers?
 2021-04-10  Spreker  Jaco Strauss   Kaap-Nederlandse DNS-projek 
 2021-05-08  Spreker  Wendy Cox
 Die Argief: 'n Historiese perspektief
 2021-06-12  Spreker  Arnold van Dyk   Kindersterftes in die konsentrasie-kampe tydens die ABO 
 2021-07-10  Spreker
 Dr. Liza-Mari Coetzee 
 Prominente Afrikanerfamilies aan die Kaap wat na die Britse oorname verengels het 
 2021-08-14  Spreker  Germaine Smith
 Genealogical Research: some tricks of the trade - Training Session
 2021-09-11  Spreker  Mia Rich Hartman   Musiek van die VOC 
 2021-10-09  Spreker  Nina de Caires  Aannemings en die herkomsinterpretasie van die volwasse aangenome kind 
 2021-11-13  Sprekers 
 Tak-lede  Allegaartjie: Verskeie kort praatjies
PROGRAMME VAN VORIGE JARE
 2022
 2020