Noord -Transvaaltak - Onthoupaadjies 2022

Ons leef geskiedenis elke dag – en dit word uiteindelik ook deel van ons eie persoonlike geskiedenis. Die wêreld verander so vining dat ons jeugherinneringe reeds verstomming by vandag se jongmense ontlok: aande sonder TV, oproepe maak by ‘n tiekieboks, kerkdienste onder ’n groot boom tydens seevakansies…  Genealogie vra dat ons ook ons eie stories opskryf en ander saamneem op ons onthoupaadjies.
Navigeer na die video, teks en skyfiestel van die aanbieding. Die onderwerp reflekteer die taalkeuse van die aanbieding. Vir die opsomming van elke praatjie, lees hieronder.
Kliek op die om oop te maak
DATUM VERTELLER ONDERWERP
 VIDEO
TEKS
SKYFIES
 2022-02-01
 Gerrit Muller
 My herinnering aan my oupa Tippie van Lady Grey
ONTHOUPAADJIE VIR VORIGE JARE
   
 2021  Noord-Transvaaltak - Onthoupaadjies
 2020
 Noord-Transvaaltak - Onthoupaadjies