Die praatjie was toepaslik en goed geïllustreer met foto’s en kaarte.
Sy het ‘n boek geskryf oor haar navorsing en daar is nie meer eksemplare beskikbaar nie. Tans word daaraan gewerk om dit digitaal beskikbaar te stel.
Na die interessante praatjie, toegelig met foto’s, is heelwat vrae gevra en is die mense wat teenwoordig is, vriendelik genooi om die argief te besoek.