Hy wys ook die argitekplanne van die Uniegebou en foto’s van die pragtige sandsteen. Die Uniegebou is genomineer om as ‘n UNESCO wêrelderfenisgebied verklaar te word.
Hy sluit af deur te sê mens moet nooit ophou om om te gee, aan te raak, skoon te maak en te bewaar nie.