Wat is genealogie? Kern vrae

Genealogie gaan oor identiteit en die behoefte om tot 'n groter groep te behoort.
Kern vrae is:
Wie is ek? Wat is my oorsprong? Hoe vorm ek deel van die groter familieboom van die mensdom? Waar pas ek in?