Voorbeelde van die artikels gepubliseer in Familia is beskikbaar as onlangse beste Familia-artikels om te lees / af te laai.
Die inhoud van alle uitgawes van Familia publikasies sedert 1964-2019, is elektronies beskikbaar as 'n Omnibus wat vanaf die Genootskap, deur die AanlynWinkel.
Familia word elektronies gepubliseer en is ingesluit by jou jaarlikse lidmaatskapfooi. Jy is welkom om by die GGSA 'n lid te word en die Familia op kwartaalbasis te ontvang, benewens al die ander voordele wat jy geniet uit hoofde van lidmaatskap van die GGSA.
‘n Volledige stel van Familia-eksemplare word in die biblioteek gehou en is ook beskikbaar deur Sabinet.