Argieftoere - Terugvoer
Deelnemers word aangemoedig om hul indrukke te deel deur middel van 'n paar opmerkings na elke toer.Terugvoer / verslae oor sommige van die voltooide argieftoere.
Datums |
Bestemming |
Deelnemers
|
Kommentaar |
Laai verslag af |
---|---|---|---|---|
Sep-2021 |
Gauteng |
10 |
Hierdie toer blyk nou so gewild te wees dat dit waarskynlik gedurende 2022 herhaal sal word.Vir my as organiseerder was die Corona grendelmaatreëls nogal ‘n uitdaging en ons kon slegs tien deelnemers hê wat ook nou die norm sal wees totdat die pandemie heeltemal iets van die verlede is. |
✔ |
Oct-2020 |
Gauteng |
10
|
Dit was 'n groot sukses - ondanks die verskillende uitdagings wat die Corona-grendeltyd en protokol veroorsaak het! |
✔ |
Oct-2019 |
Gauteng |
15 |
Deelnemers wat in die Gauteng-omgewing woon of kuier, het van Maandag- tot Vrydagoggend om ongeveer 08:00 by die verskeie navorsinginrigtings bymekaargekom. Tot 16:00 het elkeen sy/haar eie navorsing gedoen en die toerleier het gehelp waar sy kon. Smiddae het hulle óf ʼn piekniekmiddagete óf, indien ʼn kantien/kiosk beskikbaar was, ʼn ligte middagete ter plaatse geniet. |
✔ |
Aug-2017 |
Wes-Kaap |
11 |
Toere is gewoonlik vol bespreek, maar slegs 'n maksimum aantal 15 is hanteerbaar, dit wil sê die aantal persone wat in die verskillende leeskamers pas, ens. |
✔ |
Oct-2016 |
Vrystaat
|
11
|
Hierdie toer het begin per minibus in Pretoria, 'n wonderlike ysbreker. |
✔ |