Suid-Kaaptak - 2022 Program

Die tak vergader een keer elke tweede maand in die George museum.  Die Suid-Kaap tak is een van die Vriende van die George museum, wat ons dus toegang gee tot die fasiliteite.  Die bronne van die tak word ook in die museum bewaar en is beskikbaar vir die lede om hulle behulpsaam te wees met hul navorsing.
MAAND BESKRYWING  SPREKER  DATUM
SEP Maandelikse Tak Byeenkoms    

10de Verjaarsdag 
 Isabel Groesbeek  2022-09-10 
     Hendrik Louw
 
     Wilkie Barkhuysen  
     Laai die pamflet af  
OKT Geen Tak Byeenkoms
   
     
NOV Maandelikse Tak Byeenkoms    
  Jaareindfunksie    2022-11-23