Skip to main content

GGSA HEADER AFR

Noordwestak - 2025 Program

Volgens ons jaarprogram vind takbyeenkomste om 10h00 op die 2de Saterdag van elke maand by die Potchefstroomse biblioteek
(Sol Plaatjielaan 44) plaas. Lede en belangstellendes is welkom.
 
MAAND  BESKRYWING  SPREKER  DATUM
FEB  Maandelikse Tak Byeenkoms

 AJV en bestuursverkiesing en gasspreker
 Vroeg republikeinse pioniers en volksboukuns in die Potchefstroom omgewing

 Johan Wolfaardt  2025-02-08
MAR  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Vroeg republikeinse interieur - binne kant van die huis, uitleg ens.  Annamarie Dreyer  2025-03-08
APR  Maandelikse Tak Byeenkoms

 Engelse families van Potchefstroom, toe Kerkstraat King Edward geword het en die koning Potch in 1925 besoek het.

 Miems Lamprecht
 2025-04-12
MEI  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Uitstappie na Rustenburg vir ʼn praatjie daar en besoek aan plaaslike monumente  Uitstappie  2025-05-10
JUN  Maandelikse Tak Byeenkoms

 Informele kuier rondom genealogie
 Elkeen bring ʼn bordjie peusel happies en ons kuier lekker saam oor genealogie. Hierdie is die geleentheid waar jy kan kom vertel van jou navorsing of advies vra

 2025-06-14
JUL  Geen byeenkoms
AUG  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Tswana argitektuur en hoe dit ʼn rol speel in ander kulture en genealogie  Anton Pelser  2025-08-09
SEPT  Maandelikse Tak Byeenkoms

Sosiaal-etniese boukuns en die rol wat dit speel vir genealogie

 Prof John Botha  2025-09-13
OKT  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Potch safari waar ons op ʼn uitstappie gaan om ou geboue in Potch te besigtig  Uitstappie  2025-10-11
NOV  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Afsluitingsfunksie  2025-11-08
DES  Geen byeenkoms