Noordwestak - 2024 Program

Volgens ons jaarprogram vind takbyeenkomste om 10h00 op die 1ste Saterdag van elke maand by die Potchefstroomse biblioteek
(Sol Plaatjielaan 44) plaas. Lede en belangstellendes is welkom.
 
MAAND  BESKRYWING  SPREKER  DATUM
FEB  Maandelikse Tak Byeenkoms
 AJV en bestuursverkiesing en gasspreker
 Nie alles is wat dit voorgee om te wees nie
 Johan Wolfaardt  2024-02-03
MAR  Maandelikse Tak Byeenkoms
 DNA en Gelealogie  Annamarie Dreyer  2024-03-02
APR  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Bewaring van erfstukke en foto's
 Miems Lamprecht
 2024-04-06
MEI  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Werkswinkel in genealogie
 Germaine Smith & Naomi Keyter
 2024-05-04
JUN  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Stitches and patches (krysgevangene-voorwerpe)
 Franci Greyling
 2024-03-02
JUL  Geen byeenkoms
AUG  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Die rol van beeldverwerking in genealogie  Gunther Drevin  2024-08-03
SEPT  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Die geskiedenis van datavaslegging metodes in genealogie  Selouna Visser  2024-09-07
OKT  Maandelikse Tak Byeenkoms
 Werkswinkel in genealogie   2024-10-05
NOV  Maandelikse Tak Byeenkoms
   Afsluitingsfunksie    
DES  Geen byeenkoms