4 Converted
Ons digitale kennisgewingbord wat nuusbrokkies bevat, sal jou herinner aan projekte en aktiwiteite wat jy dalk gemis het of wat jou gedagtes laat verdwyn het; bring nuwe dinge onder jou aandag; en deel gebeurtenisse met jou van elders in die GSSA.
Hierdie is 'n uitnodiging aan alle lede om deel te neem - help ons asseblief om die een plek te bou waar almal vinnig die jongste nuus in die GSSA kan inhaal. Stuur vir ons 'n nuusbrokkie - ons plaas dit graag.
Neem asseblief kennis, hierdie lys sal nie ander lyste op die webwerf dupliseer nie, soos Noord-Transvaal se maandelikse takgeleenthede/aanbiedings. Sulke tems kan op die betrokke take se webbladsye gevind word.


 DATUM

GELEENTHEDE

 TAK  

BESKRYWING

KONTAK

 2022/10/22 Erfenisstigting - GGSA biblioteek
oop van 9:00-13:00
NTvl Oop vir genealogiese navorsing.
Bibliotekaris aan diens.
Lynne du Toit 082 411 8803 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
 2022/11/19 Fotografering van grafstene Rebecca straat begraafplaas,Pretoria-wes Grafsteen Foto’s Projekwww.graves-at-eggsa.org NTvl Sluit in die skoonmaak van grafte en verwydering van plante om 'n goeie foto te verseker.Fokus op onaangetekende grafte.Kom maak 'n bydrae tot 'n waardevolle hulpbron vir genealogiese navorsing. Oosie Oosthuizen082 560 1949Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
 2022/11/26 Erfenisstigting - GGSA biblioteek
oop van 9:00-13:00
Neem asseblief kennis dat dit die laaste keer is dat die biblioteek vanjaar oop sal wees.
NTvl Oop vir genealogiese navorsing.
Bibliotekaris aan diens.
Lynne du Toit 082 411 8803 Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
 2022/12/10 Fotografering van grafstene Rebecca straat begraafplaas,Pretoria-wes Grafsteen Foto’s Projekwww.graves-at-eggsa.org NTvl Sluit in die skoonmaak van grafte en verwydering van plante om 'n goeie foto te verseker.Fokus op onaangetekende grafte.Kom maak 'n bydrae tot 'n waardevolle hulpbron vir genealogiese navorsing. Oosie Oosthuizen082 560 1949Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
WAT WAS NUUS

2022

Lys van ons vorige geleenthede met bykomende inligting