Bel ons voorsitter: Germaine Smith @ 072 40 43 441
Hoe sluit ek aan?
Jaarlikse fooie vir 2025 beloop R380.00 wat die volgende insluit:
GGSA Nasionale Lidmaatskap,
Lid van Vaaldriehoektak
Elektroniese eksemplare van Famila, die Kwartaallikse Joernaal van GGSA
Elektroniese eksemplare van Ons Storiewa
Laai Aansoekvorm af. Al die inligting wat u benodig, is op hierdie vorm. Dit bevat ook addisionele inskywingsgeleenthede vir ander takke of hul publikasies