Virnavrae en kommentaar, kontak ons op een van die volgende wyses:
Stuur ‘n elektroniese boodskap na Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.
Bel ons voorsitter: Malcolm Brown @ 082 901 9047
Hoe sluit ek aan?
Jaarlikse fooie vir 2025 beloop R260.00 wat die volgende insluit:
GGSA Nasionale Lidmaatskap,
Lid van Natal Middellandetak
Elektroniese eksemplare van Famila, die Kwartaallikse Joernaal van GGSA
Maandelikse elektroniese eksemplare van "GNUS"
Laai Aansoekvorm af. Al die inligting was u benodig, is op hierdie vorm. Dit bevat ook addisionele inskywingsgeleenthede vir ander takke of hul publikasies