Virnavrae en kommentaar, kontak ons op een van die volgende wyses:
Stuur ‘n elektroniese boodskap na Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.
Ons voorsitter is Natalie da Silva
Hoe sluit ek aan?
Jaarlikse fooie vir 2025 beloop R405.00 wat die volgende insluit:
GGSA Nasionale Lidmaatskap,
Lid van Johannesburgtak
Elektroniese eksemplare van Famila, die Kwartaallikse Joernaal van GGSA
Maandelikse vergaderings en geleenthede
Elektroniese eksemplare van "Tree Topics"
Laai Aansoekvorm af. Al die inligting was u benodig, is op hierdie vorm. Dit bevat ook addisionele inskywingsgeleenthede vir ander takke of hul publikasies