Skip to main content

GGSA HEADER AFR

Vrystaattak - Kontak Ons

Kontak Ons!
Vir navrae en kommentaar, kontak ons op een van die volgende wyses:
  • Stuur ‘n elektroniese boodskap na Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.
  • Bel ons voorsitter: Petrus Krige @ 083 468 6046
Hoe sluit ek aan?
Jaarlikse fooie vir 2025 beloop R340.00 wat die volgende insluit:
 
  • GGSA Nasionale Lidmaatskap,
  • Lid van Vrystaattak
  • Elektroniese eksemplare van Famila, die Kwartaallikse Joernaal van GGSA
Laai Aansoekvorm af. Al die inligting wat u benodig, is op hierdie vorm. Dit bevat ook addisionele inskywingsgeleenthede vir ander takke of hul publikasies