Skip to main content

GGSA HEADER AFR

Indeks tot Stellenbosse NGK 1788 to 1815 trouwe bygevoeg

Ockert Malan het 'n indeks aan, en beelde van die Stellenbosse NGK huwelike 1788 tot 1815 by sy groeiende versameling van transkripsies en indekse bygevoeg. Die nuwe indeks kan hier in die SA Records getranskribeerings gevind word, en aantekeninge oor die hele versameling kan in hierdie artikel, NGK Stellenbosch registers, gevind word.

  • Hits: 2554