Written by Cemetery Project Administrator.
Hier is 'n paar interessante plekke wat jy met behulp van Google Earth, of in die Werklike Lewe, kan besoek.
Wes Kaap, Agulhas, Ligtoring
|
Oos Kaap, Hankey, Sarah Bartman
|
Die mees suidelike graf in Afrika! 'n Aansig van Kaap Agulhas Ligtoring, met die enkele graf: "Daisy Rowe. Oorlede 28.01.1899 weens witseerkeel 7 maande oud. Dogter van A Rowe, Ligtoringwagter te Kaap Agulhas 1899 - 1901."
|
Dit is paslik dat Sarah hier ter ruste gele is naby haar geboorteplek waar haar siel rus sal vind tussen die heuwels en rustige omgewing van die Gamtoosvallei".
|
Begrafplase rondom Barberton
|
Die ou Nchanga Myn Begrafplaas in Zambia
|
Let op die Fairview Begraafplaas bo-op die berg
|
Nou begrawe onder die rommelhope van die Oopgroefmyn.
|