Skip to main content

GGSA HEADER AFR

Noord-Transvaaltak - Program 2020

Ons jaarprogram vir 2020 is weens die Covid-19 grendelregulasies aangepas. Waar moontlik is van maandelikse virtuele vergaderings via Zoom gebruik gemaak. Die praatjie-opnames is beskikbaar onder Aanbiedings
VOORTREKKERMONUMENT (VTM)
 2020-02-08 
 Algemene Jaarvergadering
   Spreker 
 Charlie Els
 Die Verstotelinge
 2020-03-14  Spreker  Prof Grietjie Verhoef  Carnegie, Armoede en Triomf
  Verteller  Hannie Pretorius  My jare as 'n jong kraamsuster
VIRTUELE VERGADERINGS
 2020-04-14  Spreker  Prof André Buys  Ons voorouers in Mauritius
 2020-05-16  Spreker  Dr Wilhelm Bernhardt 
 Net 'n doodgewone man: Die lewensverhaal van James Herman, 1820 Setlaar
 2020-06-20  Spreker  Matthew Marwick  Redharvest: A salute to South Africa’s ‘munition factories’ of WW1
 2020-07-18  Spreker  Matt Bode  Sources and searches on FamilySearch
 2020-08-15  Spreker  Dr Elmien Wood  Uit die voorraadskuur van die geskiedenis: epidemies
 2020-09-12  Spreker  Alta Jamison  The four Jamison brothers in World War 2
 2020-10-17  Spreker  Yolanda Chong  Digitale drome en stambome
 2020-11-14  Spreker  Eie taklede
 Allegaartjie: Verskeie kort praatjies
PROGRAM VIR KOMENDE JAAR
2021