Die Kwartaalblad van die Wes-Kaaptak van die GGSA. Die inhoud van die 4 uitgawes van 2012 word hier weergegee. Lees ook hoe u kan inskryf op die Capensis.
The Quaterly of the Western Cape Branch of the GSSA. The contens of the 4 editions for 2012 are described. Also read how one can subscribe to Capensis
Die praatjie gelewer deur Johan Fourie oor die immigrasie van Hollanders na Wêreldoorlog 2. Hy het veral die halglike omstandigehede in Nederland na die oorlog geheers het beklemtoon as een van die groot dryfvere hoekom die Hollanders na Suid-Afrika emigreer het en wat hulle hier aangetref het. Hy het enkele van hierdie Hollanders wat groot impak op akademiese, kultuur en ekonomiese terrein gehad het, uitgewys
'n Lys van Boeke tydskrifte en artikels gesorteer volgens onderwerp