Brittanje
Geskiedenis British History Online, is the digital library containing some of the core printed primary and secondary sources for the medieval and modern history of the British Isles. Created by the Institute of Historical Research and the History of Parliament Trust, we aim to support academic and personal users around the world in their learning, teaching and research. Senusrekords Sensusrekords - Waaruit hulle bestaan en waar om hulle te kry. 1911 Sensus, nou net openbaar gemaak deur die National Archives in verband met die maatskappy FindMyPast, die internet bewerking is nog baie duur. Daar moet 'credits' gekoop word. In aanhaling van die webwerf self: Viewing the images of the household pages uses 30 credits, which costs from £2.50 to £3.48, depending on the package of credits that you buy. Die sensusrekords kan sonder betaling geraadpleeg word as mens die Argief self kan besoek. 1881 sensus kan gratis geraadpleeg word op die Latterday Saints webwerf, FamilySearch.org. die ander sensusse, 1841 tot by 1901, kan op die internet geraadpleeg word deur om aan te sluit (teen betaling) by een van 'n aantal maatskappye, onder andere: Ancestry.co.uk, FindMyPast.com, UKCensusOnline.com, BritishOrigins.com (nie al die sensusse nie)
Britse Nasionale Argiewe - 'n omvattende versameling dokumente, indekse en artikels.
Testamente - 'n gids tot die "Prerogative Court of Canterbury" testamente (1384-1858). Volledig soekbaar. Bestellings kan op die blad geplaas word. 'n Omvattende verduideliking van en gids tot testamente wat elders geberg word.
Navorsingshandleidings - 'n enorme versameling inligting rakende beide spesifieke rekords en algemene handleidings vir familiegeskiedenis, beginners-Latyn en paleografie.
The National Archives Podcast Series - verskeie praatjies, geen prente nie - sluit in, onder andere, familie navorsing, bvb Tracing pre-1914 army ancestors en Emigration records.
Navorsingshulpmiddels - Inligting wat van nut kan wees met navorsing in verskillende tipes dokumente insluitende testamente, WO1 rekords en ander versamelings, sowel as algemene inligting oor hoe om die webblad te gebruik.
Databasis van billikheidspleitstukke "Equity Pleadings" - 'n ryk bron van inligting van veral geregtelike, sosiale en ekonomiese geskiedenis sowel as genealogiese bronne.
Naturalisation and Citizenship: toekennings van Britse Nationaliteit en Burgerskap.
Passasierlyste vir vertrekkende passasiers - Migrasierekords (passasierslyste) is van onskatbare waarde by die opsporing van voorsate. Die "Board of Trade Passenger Lists, Outwards (BT 27). 1890-1960" bevat die name van persone wat die Verenigde Koninkryk en Ierland per skip verlaat het vir bestemmings anders as Europa en die Mediterreense lande.
Gasette - Koerant vir amptelike aankondigings in die VK. Sluit in die Gasette van London, Edinburgh en Belfast. Volledig soekbaar. Die London Gazette het vir meer as 350 jaar 'n diverse reeks amptelike inligting publiseer - items soos naamsveranderings, naturalisasie, aanstellings van 'n militêre, juridiese en ekklesiastiese aard, toekennings en medaljes, bankrotskappe en insolvensies, sterftes e.d.m.
Engeland en Wallis:
General Register Office, vir geboorte-, trou- en sterfsertifikate
Tipe Rekords, wat kan daar gevind word
Wat kan gevind word op Geboortesertifikate, Trousertifikate, Sterfsertifikate
Algemene vrae oor die bestel van Sertifikate
England and Wales Birth, Marriage, and Death Certificate Information, deur Barbara Dixon
FreeBMD, deur die Trustees van FreeBMD onderhou. Aanlyn soekbare transkripsies van die Engeland en Wallis indeks van geboortes, huwelike en sterftes 1837 tot 1949 - is byna klaar voltooi. Met hierdie inligting kan 'n persoon aansoek doen vir 'n kopie van 'n sertifikaat vanaf die General Register Office (sien hierbo).
Kerk Registers
FreeReg, provides free Internet searches of baptism, marriage, and burial records, that have been transcribed from parish and non-conformist registers of the U.K.
UK Online Parish Clerks, provide genealogy information and transcriptions of parish registers of a number of English Counties free of charge.
Skotland:
Scotland's People, vir Geboortes, Troue, Sterftes, Testamente en Sensus inligting.
Duitsland
- Hits: 6556