Die Delwer / The Digger June 2019

5 Downloads

  1. CONFIRMING HISTORY FROM A GENEALOGICAL DATABASE

From the labels shown here, can be seen that this noble port is a wine of Paul and Hugo de Villiers and that Landskroon was established in 1692 and has been in the de Villiers family for 5 generations!

I read all this with interest while enjoying the wine but never really thought about what this meant.

And THEN by chance, when adding further de Villiers family members into e-SAGI (The Electronic South African Genealogical Index), I happened to see the notes applicable to, Pierre de Villiers, the third son of one of the de Villiers Progenitors.

His father, also Pierre was a French Huguenot who arrived at the Cape onboard the 'Zion' on the 6th May, 1689, with his two brothers Abraham and Jacob. Abraham had only daughters so Pierre and Jacob are the progenitors of the De Villiers family of South Africa

  1. Baird in Norvalspont Konsentrasiekamp

ʼn Hele klomp jare gelede besoek ons familie die Norvalspont konsentrasie- kamp aangesien ek baie in die geskiedenis van die twee Anglo Boere oorloë belang stel. Die kamp is in November 1900 opgerig om verligting vir die Bloemfontein konsentrasiekamp, wat ʼn watertekort beleef het, te bring. Die eerste kampkommandant was Luitenant St. John Cole Bowen. Die konsentrasiekamp was in die Kaap Kolonie geleë maar was deel van die Oranje Rivier Kolonie konsentrasie kamp kompleks. Afrikaner vroue en kinders is oorspronklik hier gehuisves. In Februarie 1902 het die kamp 3479 inwoners gehuisves. ʼn Skool is teen einde Julie 1901 vir omtrent 500 kinders geopen. ʼn Maselsepidemie het in die kamp uitgebreek. Baie inwoners het as gevolg hiervan asook van skarlaken- en ingewandskoors gesterf. In ʼn periode van ses maande vanaf Januarie tot Julie 1901 het 412 mense gesterf.

ʼn Gedenkteken is in die plaaslike begraafplaas ter ere van die persone wat in die kamp gesterf het, opgerig. Groot was my verbasing toe ek die naam van Anna Maria Baird op die gedenkteken sien. Ek was onbewus van die feit dat enige van my Baird-voorgeslagte by die ABO betrokke was

File Name: Die Delwer Junie 2019.pdf
Category: West Gauteng Newsletters
File Size: 701.75 KB
File Type: application/pdf
Hits: 72 Hits
Download: 5 times
Created Date: 24-07-2019