Northern Transvaal Events

Branch Meetings

Northern Transvaal Branch Meetings Calendar for 2020

21 Maart 2020:

Saterdag - Antiekmark (Menseregtedag) - GEKANSELLEER

18 April 2020: (agv die langnaweek die vorige Saterdag)

OGGEND: 10:00 Biblioteek, voorligting oor een aspek.

MIDDAG: 13:00 vir 13:30

David Engela Down Memory Lane 

Nina de Caires.  Aannemings en die Herkomsinterpretasie aan die volwasse aangenome kind. (45 min)

9 Mei 2020:

OGGEND: 10:00 Biblioteek voorligting ander faset 2

MIDDAG:  13:00 vir 30:30 

Dr Marlene Rossouw.  Hoë sterftesyfer van vroue met kindergeboortes. 

23 Mei 2020:

Uitstappie na ʼn begraafplaas om grafstene af te neem

13 Junie 2020:

OGGEND: 10:00 Biblioteek voorligting faset 3.

MIDDAG:  13:00 vir 13:30

Matthew Warwick. Anglo Boer War and South African school boys.

16 Junie 2020: Dinsdag - Antiekmark (Jeugdag)]

11 Julie 2020:

SIMPOSIUM: 8:30 tot 14:00 in die Kerksaal Stasieweg Lyttelton

Tema1820-Britse Setlaars en ander stamvaders en -moeders

Plek: Gereformeerde kerksaal Stasieweg.

9:00 tot 10:30 Prof John Lambert  10:30 tot 11:00 Teetyd

11:05 – 11:35 Willie Bernhardt. 1820-setlaar groepleier

11:45 – 12:15 Prof Andre Buys. SA-stamvaders wat uit Mauritius afkomstig is.

12:25 -12:55 Spreker oor 1820 setlaars of ʼn ander stamvader

13:00 Middagete

10 Augustus 2020: Maandag - Antiekmark (Vrouedag)]

15 Aug 2020:

OGGEND 10:00 Voorligting/ hulp  

MIDDAG: Takbyeenkoms 

Liza-Mari CoetzeePrag en Praal van die 18de eeu aan die Kaap.

12 Sept 2020: 

OGGEND: 10:00 Voorligting/hulp

MIDDAG: Down Memory Lane (10 min) . . . . .. 

Prof  Andries Raath van Bloemfontein oor Trekboere .

24 September 2020: Donderdag - Antiekmark (Erfenisdag)

10 Okt 2020:  FAK Genealogie- & Familie-Erfenisfees/Genealogie Expo 8:30 Voortrekker Monument

7 November 2020: Saterdag - Antiekmark

14 Nov 2020:

Oggend 8:30 tot 12:00

Allegaartjie Kerksaal, Stasieweg 120, Lyttelton: Kort praatjies deur eie taklede

Bring en braai 12:00

 

  • Hits: 41

Contact the Web Manager

Feedback, suggestions and corrections are welcomed.

Please contact the Web Manager