West Gauteng Newsletters

Display:

Die Delwer The Digger September 2017
 945 Downloads
 827.75 KB
 08-07-2019

One of our West Gauteng Members of the GSSA, General [retired] Colin Steyn gave me a photocopy of this article that was published in SERVAMUS Community-based Safety & Security Magazine December 2016. After reading it, I decided that it is worthwhile to publish it in our magazine DIE DELWER/THE DIGGER.Daan Pieterse van ons Wes Gauteng Tak en vriende was met vakansie in Magoebaskloof en het heerlik rondgery en ‘n goeie ervaring beleef. Hy het nie net aan hom en sy eie genietinge gedink nie, maar ook aan DIE DELWER/THE DIGGER. Terwyl hy as toeris daar rondgery het, het hy hierdie storie vir ons geskryf en foto’s geneem.

Die DELWER The DIGGER Nuusbrief Augustus 2016
 965 Downloads
 786.34 KB
 08-07-2019

Whilst researching the Corder family tree I have been able to trace my roots back as far as William Corder born in 1746. William married Frances Warren date unknown and the only record of a child was their son William born in 1767. William married Philippa Green of Falmouth, Cornwall, England. They had five children (Two sons and three daughters)

Die Delwer The Digger Oktober 2017
 468 Downloads
 666.98 KB
 08-07-2019

My wife, Annemarié took me quite willingly to a coffee shop near Kyalami and we met the owners Ingrid and her husband. We got talking and Ingrid told me the fascinating story about her dad’s violin and the romance between him and her mother.I immediately requested her for her story and now you are able to read it. Thank you Ingrid for this story and you sharing it with us. Read the story here

Die Delwer The Digger November 2017
 530 Downloads
 465.69 KB
 08-07-2019

I FOUND MY COUSINMy mother told me about her brother Richard Smith. She never told me that he had a daughter. My grandmother died 25 January 1965. On the day of her funeral, 27 January 1965 my mother received a letter from Richard Smith with a photo of his daughter. After my mother’s death the photo disappeared. Read the story in the newsletter

Die Delwer The Digger April 2018
 735 Downloads
 3.13 MB
 08-07-2019

Die naaste wat Neels sy pa by 'n skare mense gesien was by die Vaaldam. Met Republiekwording wou Neels na Pretoria toe gaan maar sy pa het gesê nee want daar gaan te veel mense wees. Verwoerd word in die parlement dood gesteek. Met die begrafnis in Pretoria wou Neels gaan en sy pa het gesê nee want daar te veel mense wees. 2010 Breek aan. Die wêreldbeker sokker is in Suid Arika. Neels gaan kyk na straatoptog in Randburg en Neels was daar.Deon Baird skryf oor sy pa, Francis Henry Baird. Op sy geboortesertifikaat is sy name korrek maar toe hy gedoop is word sy name geskryf as Frans Hendrik Baird. Dan volg Francis Henry Baird se loopbaan. Â

Die Delwer The Digger Julie 2017
 1001 Downloads
 2.41 MB
 08-07-2019

In hierdie uitgawe; Genealogie en Kultuurgeskiedenis: ʼn vrugbare bondgenootskap. Lees ook Oom Nelie en tan Letta Labuschagne by hul woning te Mombolo in Angola 1924 (Dorslandtrekkers) en ook Die eerste konsentrasiekamp tePotchefstroom

Die DELWER The DIGGER Nuusbrief Junie 2016
 1599 Downloads
 1.86 MB
 08-07-2019

David wrote the report on a very successful "Show and Tell" held last month when nearly every member present had a story to tell. Then there is an answer to the question posed - What was the role of the Orphan Chamber? From the Ancestry website. We have 5 tips to find missing birth records of your English ancestors and I was playing on Google earth when I saw Arlington Cemetery. The information on this enormous cemetery came from Wikipedia.

Die DELWER The DIGGER Nuusbrief September 2016
 1362 Downloads
 2.28 MB
 08-07-2019

DIE WITKOP BLOKHUIS, VEREENIGING -Neels Coertse Sommige mense het die ervaring gehad dat hulle oupas en oumas eerstehandse ervaring van die Anglo Boere Oorlog gehad het en dit aan hulle kleinkinders oorvertel het. Nie almal het sulke geleenthede gehad nie. Neels Coertse het vertel hy het geen woord by sy familielede oor dié oorlog gehoor nie. Hy het verder vertel dat hoewel die eerste diamant naby Hopetown, waar sy pa en familie vandaan kom, ontdek was, het niemand in die familie daaroor enigsins gepraat nie. Dit het uiteraard ‘n groot leemte in sy lewe gehad.

DIE INVLOED VAN OORLOË OP ’N FAMILIE - Ds Hennie le Roux Op die tydlyn van ons familie het oorloë ’n beduidende invloed gehad. In hierdie tweede aflewering vertel ek van die invloed wat dit op die familie aan vaderskant gehad het. Twee oorloë is hier ter sprake: Die Anglo-Boere Oorlog van 1899 tot 1902 en WO II. Drie families is betrokke: Van der Merwe, Smit en le Roux.

Die DelwerThe Digger Maart 2018
 443 Downloads
 403.58 KB
 08-07-2019

Die DelwerThe Digger Maart 2018.pdf

Lees in hierdie uitgawe die van die Kalant, Eddie Jordan en die Boereverkenner Daniel Johannes Stephanus Theron. Dan is daar ook volledige besonderhede van die 2018 Argieftoere wat deur Ellen Harmse organiseer word, te siene.

Die Delwer The Digger April 2017
 704 Downloads
 1.17 MB
 08-07-2019

Lees in hierdie uitgawe alles oor die besoek van die tak aan Lindfield Museum in Aucklandpark,