Nuusbrief Julie 2014

1734 Downloads

HennielerouxDie Le Roux’s
In 1988 het ek en my vrou die voorreg gehad om ’n besoek af te lê aan Blois, die geboorteplek van my stamvader Gabriel le Roux. Die familienaam “le Roux” of “Roux” verwys na mense met rooi hare. Dit was 300 jaar nadat hy en sy broer Jean met die driemaster Voorschooten in Saldanabaai aangekom het. Hulle het reeds op 31 Desember 1687 uit Delftshaven (Rotterdam) vertrek. Gabriel en Jean was deel van 22 Franse immigrante wat met die Jupiter na Tafelbaai toe geneem is.

File Name: Nuusbrief Julie 2014.pdf
Category: West Gauteng Newsletters
File Size: 1.51 MB
File Type: application/pdf
Hits: 39 Hits
Download: 1734 times
Created Date: 07-08-2019