My liewe Leser Onthou asseblief dat ons Wes Gautengers ʼn “bring and brag” byeenkoms met Jakaranda Huis het op Saterdag 18 April 2020 ons gewone tyd. Kom ons verras onself met wat ons kan doen: kom vertel jou familie storie met “goeters” wat jy bring:.......
My verbintenis met die Immelman Familie
Volgens die SAG is die stamvader Justus Ludolf Immelman en getroud met Sara Christina van Steenwyk...