Die Delwer / The Digger Sep 2020

38 Downloads

Die Delwer / The Digger Sep 2020
VAN DIE REDAKTEUR
My liewe Leser,
Ons het hierdie maand twee stories van ons lede gekry oor die impak van covid-19 op hulle lewens. Dit is ʼn wêreld pandemie waaroor onse kleinkinders en hulle kinders nog oor gaan praat want die gevolge gaan nog BAIE lank met ons wees of ons dit wil of nie.....
TALI NATES – ONS GASSPREKER SATERDAGMIDDAG - 16 JANUARIE 2021
Vertel jou vriende en familie en nooi hulle om te kom luister. Ek dink dit gaan ʼn een in ʼn leeftyd ervaring wees.
COVID-19 EN DIE VAN DYK GESIN SE BELEWENIS
En daar tref die groot pandemie die wêreld. Almal word betrek toe ons vir drie weke gehok word. Dit is nou almal behalwe diegene wat betrokke is by noodsaaklike dienste soos die drie vroue in my gesin. Vroulief en jongste dogter is sonograwe en oudste dogter is kraamsuster. Paniek onder almal: “hoe gaan ons die virus vryspring?”
COVID-19 PANDEMIC: MARCH 2019 TO SEPTEMBER 2019 BY LOUW DU PLESSIS ON 25.09.2020:
The COVID-19 pandemic had a disruptive effect on most households and even worse, on the ailing economy of our country. When I look at the activities in our streets in Linden, the residents appreciate the relaxation of lockdown regulations after 182 days. We also enjoyed Heritage Day at the Voortrekkermonument...

Download to read more!