Die DELWER The DIGGER Nuusbrief September 2016

1325 Downloads

DIE WITKOP BLOKHUIS, VEREENIGING -Neels Coertse Sommige mense het die ervaring gehad dat hulle oupas en oumas eerstehandse ervaring van die Anglo Boere Oorlog gehad het en dit aan hulle kleinkinders oorvertel het. Nie almal het sulke geleenthede gehad nie. Neels Coertse het vertel hy het geen woord by sy familielede oor dié oorlog gehoor nie. Hy het verder vertel dat hoewel die eerste diamant naby Hopetown, waar sy pa en familie vandaan kom, ontdek was, het niemand in die familie daaroor enigsins gepraat nie. Dit het uiteraard ‘n groot leemte in sy lewe gehad.

DIE INVLOED VAN OORLOË OP ’N FAMILIE - Ds Hennie le Roux Op die tydlyn van ons familie het oorloë ’n beduidende invloed gehad. In hierdie tweede aflewering vertel ek van die invloed wat dit op die familie aan vaderskant gehad het. Twee oorloë is hier ter sprake: Die Anglo-Boere Oorlog van 1899 tot 1902 en WO II. Drie families is betrokke: Van der Merwe, Smit en le Roux.

File Name: Die DELWER The DIGGER Nuusbrief September 2016.pdf
Category: West Gauteng Newsletters
File Size: 2.28 MB
File Type: application/pdf
Hits: 36 Hits
Download: 1325 times
Created Date: 07-08-2019