Die DELWER The DIGGER Nuusbrief Oktober 2016

732 Downloads

Lees die aanbieding by die Wes-Gautengtak. LM & MARIANA DU PLESSIS : BETROKKENHEID BY DIE DORSLANDTREK-VERENIGING:Weens die beperkte spasie beskikbaar, is dit onmoontlik om reg aan die geskiedenis te laat geskied. As ‘n gebore (1945) Suidwester, het ek al die jare ‘n belangstelling in geskiedenis gehad. In Augustus 2003 en 2008 het ek byeenkomste as ‘n nasaat van die Dorslandtrekkers se feesvieringe by Swartbooisdrift in Kaokoland bygewoon. In 2008 het ek van daar ook Angola besoek, om te kyk waar my ouers gebore is. In my soeke na my wortels, het ek 8000 kilometers gery! Dit het verdere belangstelling by my gewek, en so het ek my familie-navorsing begin.
File Name: Die DELWER The DIGGER Nuusbrief Oktober 2016.pdf
Category: West Gauteng Newsletters
File Size: 668.94 KB
File Type: application/pdf
Hits: 44 Hits
Download: 732 times
Created Date: 07-08-2019