Deur die jare het takke hul eie biblioteek met Genealogie boeke en tydskrifte opgebou. Dit is een van daardie optredes waarop takke trots is en gaan steeds voort om hul versameling met groot ywer verder uit brei. Ons het besluit om die lyste van boeke wat by die onderskeie biblioteke beskikbaar is, op ons webwerf te plaas. Hier is die skakels na die biblioteke. Klik op 'n spesifieke tak. Die lys wanneer dit oopgemaak het is soekbaar (Control F). Hou asseblief in gedagte dat sommige van die lyste afhangende van die spoed van jou verbinding 'n rukkie kan neem om oop te maak as gevolg van die grootte van die lêer. Tans is daar indekse vir Noord-Transvaal, Noord-Wes, Johannesburg, Wes-Kaap Takke en 'n Nasionale lys wat voorsien is deur Dennis Pretorius.

Nasionale Lys

Johannesburgtak

Noordwestak

Noord-Transvaaltak

Wes-Kaaptak

       Boeke

       CD's en DVD's

       Capensis

 Durban en Kusstreektak