BIOGRAFIE DORSLANDTREK Leier LOUW DU PLESSIS 1840 gewysig Okt 2015

5497 Downloads

BIOGRAFIE DORSLANDTREK Leier  LOUW DU PLESSIS 1840 gewysig Okt 2015 Dorslandtrekker: Lourens Marthinus du Plessis *11.6.1840 †circa 1909/1911 Que, Angola, gesamentlike leier, veldkornet, kommandant van Die Tweede Dorslandtrek, en landdros van Upingtonia; en die geskiedenis wat sy lewe beïnvloed het ~ Louw (L.M.) du Plessis *1945 Grootfontein, SWA, sy agter- kleinseun.