Maiores 2012 no 1

2560 Downloads

Maiores 2012 no 1

Helena Elizabeth VAN DEN BERG - deur Johan J POTTAS
Met die saamstel van die VAN DEN BERG register deur Johan J Pottas, gepubliseer in 2008, het ek op die meisie se geskiedenis afgekom en per toeval ook die boek van Ds August Daniel Liïckhoff deurgelees. Dit het my aangespoor om presies vas te stel wie is die meisie wat so 'n indruk gemaak het op hom.

VAN ROOYEN FAMILIE - deur Jopie VAN ROOYEN
Ek is eintlik nog 'n "kleuter" in die wêreld van genealogie maar aangespoor deur die geldigheid van 'n Chinese spreuk dat "To forget one's ancestors is to be a brook without a source, a tree without roots" het ek in Bloemfontein met hulp van Zouna Fonternel begin met 'n soektog oor my man se familie, die van Rooyen's uit Dordrecht in die Oos-Kaap.

File Name: MAIORES2012-1.pdf
File Size: 172.1 KB
File Type: application/pdf
Hits: 463 Hits
Download: 2560 times
Created Date: 08-07-2019
Last Updated Date: 07-19-2019