bible-2014Feb-16Ses nuwe items is bygevoeg by die Familie Bybel /Register versameling; vanne Cronjeen Farr, bygedra deur Charlie Els, twee Froneman Bybels geskenk deur Barbara Fourie, en tweeGrobbelaar Bybels van Hendrik Grobbelaar. Baie dankie aan al die bydraers en fotograwe wat hierdie versameling moontlik maak.