KWT dope 1849-63Die doopregister 1849-1863 van Holy Trinity, King William's Town, is verwerk deur Brenda Gassner van foto's van die oorspronklike register in die Cory Biblioteek, Rhodes Universiteit, Grahamstad, MS 19 189/1, by ooreenkoms met die Cory Biblioteek. Die data is nou beskikbaar op die webwerf: eGGSA doop registers. Foto's deur William Jervois afgeneem.