archive-docs'n Aantal rekords is by die Passasierslys databasis gevoeg.  

'n Nuwe byvoeging tot die databasis is die lyste in die IBC 6 reeks van die Kaapse Argief. Passasierslyste van emigrantskepe van 1858 tot 1861 - twintig skepe met sowat 5000 passasiers aan boord. Die transkribsie is deur Richard Wolfaardt en sy internasionale span transkribeerders gedoen.  

Omtrent 42,000 passasiers van die passasierslyste, vertrek en aankoms, uit die The Colonies & India ('n weeklikse koerant) van April 1883 tot Desember 1888. Die trankripsie is deur Trisha McLeod gedoen.