Capensis 3 -2014 September

451 Downloads

Capensis 3 -2014 September

CAPENSIS is ’n kwartaalblad/CAPENSIS is a quaterly journal.
Om in te teken (R90 p.j.) of ’n enkele uitgawe te bestel (R20): Paul le Roux,This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.To subscribe (R90 p.a) or to orde a single issue (R20): Paul le Roux, This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..
Ander navrae: Sasa Malan, This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 
Further enquiries: Sasa Malan, This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Capensis van 1992 tot 2011 is op CD te kry @R100; bestel ook van Paul le Roux.
Capensis from 1992 to 2011 is avalable on CD @R100; order from Paul le Roux

*******************************************************************

Capensis 3/2014 September

IN HIERDIE UITGAWE

Britian and France, another two of our mother countries,
were the subjects of interesting talks at our meetings. In June we visited the Cape Town Family History Society when the speakers were their chairman David Slingsby as well as Cherie Wright. For this please see p.4 while on p.6 follows a summary of Biebie van der Merwe's July talk on why she thought our Huguenot ancestors could be classified as heroes — although they were humble.

Waar is die ander COQUIs?
Natal in die 1840's was nie vir slaphandjies nie. Dit was tóé dat Adolph Coqui probeer het om daar met groot geesdrif ontwikkeling aan die gang te kry. Maar wie was dié man, afstammeling van Hugenote in Duitsland, wat hom hier moes skaar by óf die Engelse óf die Boere? Dolf Coqui kon daarin slaag om ’n voorlopige geslagregister van Adolph SA-nasate op te stel, maar sommige is nog soek. Ronel Viljoen *Coqui vertel op p.18 meer oor dié man van wie hulle die ongewone SA-van geërf het.

Dié Rabies is blykbaar maar rondtrekkerig
Johan Krige vertel hoe sy Rabie–familie ’n wye draai deur die Oosgrens, Natal en die Vrystaat gemaak het net om weer vier geslagte later in die Wes-Kaap tuis te raak. Sy storie is op p. 23.

’n Netwerk van vriende is ’n groot bate
Henri Wolfaardt is bevriend met vele van-genote — van allerhande spellings – en hulle is baie nuttig, vertel hy op p.30. Hulle het hom spontaan gehelp om ’n verwante tak te ontdek.

En nou, wat van ’n boek oor die familie?
Isak Bosman se eerste familieboek is deur die SA Akademie bekroon en die tweede is reeds amper klaar. Daarom het ons hierdie kundige boer die kuns afgevra. Vir uitstekende wenke, lees vanaf p. 33.

File Name: Capensis 3-2014 September.doc
File Size: 27 KB
File Type: application/msword
Hits: 609 Hits
Download: 451 times
Created Date: 08-07-2019
Last Updated Date: 07-19-2019