Uncategorised

 

GGSA Logo v copy

logo wmbr 02

 images

 

Die bekende adjunk-direkteur van die Anglo-Boereoorlog Museum in Bloenfontein, Johan van Zyl, skrywer van die baie gewilde "Die Anglo-Boereoorlog in 100 voorwerpe", tree op 23 Oktober as gasspreker by die George Museum op by twee aanbiedings van die Suid-Kaapse tak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika(GGSA) 

Die twee aanbiedings sal om 14h00 en 18h00 by die Charles Sayers Ouditoreum van die George Museum wees. Beide Johan van Zyl, en die direkteur van die ABO Museum, Tokkie Pretorius sal aanbiedings maak, en vertel van die groot belangstelling van familielede in gestorwes van die ABO, asook die rol van die ABO in familie-geskiedenis, en al die navorsingsprojekte wat daaruit voortspruit. 

Belangstellendes kan met Abrie de Swardt, voorsitter van die Suid-Kaapse tak van die GGSA by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. skakel om hulle teenwoordigheid te verseker, en die geleentheid op een van die twee aanbiedingstye by te woon.

The well-known director and deputy director of the Anglo-Boer War Museum in Bloemfontein, Tokkie Pretorius and Johan van Zyl respectively, will present two lectures/presentations on the Anglo-Boer War, and family-history on 23 October 2019 at 14h00 and 18h00 at the George Museum.

Contact the chairperson of the Southern Cape branch of the GSSA, Abrie de Swardt  at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.or on 072-3481961 to secure your seat!