Klik op foto om te vergroot

Ons maandvergadering was The Les Williams Memorial lecture ter ere van wat hy gedoen het vir genealogy en ‘n sertifikaat is oorhandig aan sy vrou vir die jare se navorsing wat hy gedoen het. Ons het 52 mense (Vir ons is dit BAIE) by ons vergadering gehad. Liz Eshmade het gepraat oor die 1820 Settlers maar meer oor persoonlikhede en hulle doen en laates. Dit was ‘n baie interessante pratjie en die mense het dit geniet. Na die tyd het ons tee en koek geniet. Ons gaan hopelik n paar nuwe lede wat teenwoordig was by kry en daar was heelwat navrae van mense wat hulp gesoek het met hulle navorsing wat ons kon help. Om die rekenaar daar te he en die reeks A tot K CD's waar mense opsoeke kan doen help baie. Ek kon ook vir n paar mense w ys hoe om op Family Search asook Naairs n soektog te doen.

{module Oos-Kaap Sep 2013}