KWT-HT-bap-1863-83Die derde doopregister, 1883-1892, van Holy Trinity, King William's Town, is deur Brenda Gassner verwerk van William Jervois se foto's van die oorspronklike register in die Cory Biblioteek, Rhodes Universiteit, Grahamstad, MS 19 189/2, volgens ooreenkoms met die Cory Biblioteek.

Die reeks Holy Trinity dope 1849-1892 is soekbaar by die: eGGSA Doop Registers.