SARecordsDie tweede fase van 'n projek om Corney Keller se afskrifte van die Kaapstad Nederlandse Gereformeerde registers 1665-1756 te indekseer, is nou by die DTB databasis bygevoeg.

Eerder is die huwelike van 1713-1742 gedoen, nou sluit die dope 1713-1720 daarby - sien diegeboorte, huwelik en begrafnis registers.