Bible

Foto's van 53 Bybels met familie inligting uit die versameling van die Voortrekker / Msunduzi Museum, Pietermaritzburg, is by die Bybel versameling bygevoeg: Vind hulle hier. Hierdie is deur John Deare van die Natalse Midland Tak van die GGSA afgeneem en bygedra.

Almal is deur Hobbie Stoffberg getitel en geindekseer