Noord-Transvaaltak - Program

Ons jaarprogram vir 2020 is weens die Covid-19 grendelregulasies aangepas. Waar moontlik is van maandelikse virtuele vergaderings via Zoom gebruik gemaak. Die praatjie-opnames is beskikbaar onder AANBIEDINGS
VOORTREKKERMONUMENT (VTM)
2020-02-08 Algemene Jaarvergadering
  Spreker Charlie Els
Die Verstotelinge
2020-03-14 Spreker Prof Grietjie Verhoef Carnegie, Armoede en Triomf
  Verteller Hannie Pretorius My jare as 'n jong kraamsuster
VIRTUELE VERGADERINGS
2020-04-14 Spreker Prof André Buys Ons voorouers in Mauritius
2020-05-16 Spreker Dr Wilhelm Bernhardt Net 'n doodgewone man: Die lewensverhaal van James Herman, 1820 Setlaar
2020-06-20 Spreker Matthew Marwick Redharvest: A salute to South Africa’s ‘munition factories’ of WW1
2020-07-18 Spreker Matt Bode Sources and searches on FamilySearch
2020-08-15 Spreker Dr Elmien Wood Aansteeklike siektes en ons voorgeslagte
2020-09-12 Spreker Alta Jamison Four brothers in World War 2
2020-10-17 Spreker Yolanda Chong Digitale drome en stambome
2020-11-14 Spreker Eie taklede
Allegaartjie: Verskeie kort praatjies
ANDER AKTIWITEITE
2020-10-10
    FAK: Genealogie & Familie-Erfenisfees
  • Hits: 9