Africana Library, Port Elizabeth, kontakpersoon: Africana Librarian, Ruby Tumela, epos address: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Hierdie biblioteek het hoofsaaklik inligting oor Port Elizabeth en sy distrik. Hierdie diens is gratis. As jy 'n vraag aan Ruby stuur maak seker asb dat die Onderwerp lui: Att. Ruby [en die onderwerp van die vraag], en 2. Gee Ruby asb soveel inligting as moontlik.
Cory Library for Historical Research - met ‘n soekbare katalogus (in Engels)
Genealogiese Instituut van Suid-Afrika
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika
Die Hugenotestigting van Suid Afrika
Nasionale Argiewe van Suid-Afrika - met ‘n soekbare indeks (in Engels)
Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika - met ‘n soekbare katalogus (in Engels)
Natal Archives Repositories, Libraries and Museums, 'n nuttige oorsig deur Rosemary Dixon-Smith
Museums Online South Africa - soek museums, instellings en genootskappe
Simon's Town Museum, versamel en vertoon die kultuurgeskiedenis van Simonstad se mense.
South African National Museum of Military History, Johannesburg
Die Stellenbosse Heemkring, 'n nie-winsgewende kultuurvereniging vir die versameling en bewaring van materiaal van kultuurhistoriese belang vir Stellenbosch.