Welkom by die GGSA Google Earth Begraafplaas Inisiatief

Written by Cemetery Project Administrator.

 

Harbeeshoek4-web

Datalêer laas bygewerk: 29 Februarie 2020 met 5876 inskrywings en 5046 skakels na die e-GGSA Foto Albums.

Ervare gebruikers, klik hier Cemeteries Google Earth File.kmz (191.09 kB)  om die kaart met GGSA begraafplase op Google Earthâ„¢ (Google Earthâ„¢ .KMZ file) te sien.

Google Earth in action

Sien ook ons toergids (slegs in Engels) vir 'n paar interessante plekke om te besoek. 

Inhoudsopgawe: