Verslag Kerk foto's

In Julie 2011 is 1 878 foto's van kerke vanaf Fotki (SAGen) na die nuwe webblad van GGSA oorgedra. Die foto's is geindekseer en alfabeties per provinsie, stad / voorstad / dorp, gemeente en geloof / denominasie sorteer.
Op 7 November 2011 word die webblad vir die publiek oopgestel. Teen einde Januarie 2012 is daar 2 320 foto's in die versameling. Hiervan is  2 268 vir die publiek toeganklik en 52 foto's wat verwerk moet word. Bydraes word voortdurend ontvang en vier maande later op 10 Maart 2012 is daar reeds 2 813 foto's op die webblad. 2 727 hiervan is sigbaar en 84 agter die skerms.  
Bydraes ontvang van: 
Van hierdie bydraers het voorheen hul foto's op Fotki gelaai.
Alex van Niekerk, Alta Griffiths, Andrew Kok, Annami Jonker, Anneli Els, Barry Srieger, Basil Royston, Bobbie Crowther, Breda Stasheim, Brian & Fay Lea, Brian Biggs, Charlie Els, Darryl Allwright, Dawie Kernekamp, Derek Walker, Dirk Bloem, Dirk van Heerden, Danie van Heerden, Eckhard von Fintel, Eduan Swanepoel, Elmien Wood, Emile van Heerden, Fanie Blignaut, Fanie Buys, Ferdie van Wyk, Gail Rothner & Stanley Cawthorn, Gillian Mauchan, Glen Swemmer, Glynis Millet Clay, HB Heymans, Helena Garner, Hennie le Roux, Henning Noeth, Hetta Scholtz, Hobbie Stoffberg, Ina Kingsley, Ingrid Lizar, James Anderson, Jaq Benadie, Johan Morgenthal, Johan Viktor, John Deare, Leslie de Klerk, Lizette Svoboda, Mandie Meyburgh Patterson, Marie Greyvenstein, Marielle Ford, Martie du Toit, Martie Fourie, Mike Myburgh, Nico Fourie, Paul Bosman, Peet Schabort, Peter & Beverley Moss, Petrus Fourie, Piet & Janet Uys, Rita Quebbemann, Sha Redfurn, Simon du Plooy, Stephen Botha, Sunelia Heath, Tessa King, Tian Schutte, Vernon R Whittal, Wileen Olivier, Willieta de Swardt.